ENTREPRENEURSKLUB
Inligting oor Nukleus Entrepreneursklub
Klik op die toepaslike kwartaal vir meer inligting.
Welkom by Nukleus Entrepreneursklub vir 2026!
Vanjaar wil ons sommer groot gaan en van elke lid ‘n volwaardige
entrepreneur maak.
So registreer hieronder voor 26 Februarie 2026.
Vanjaar gaan ons twee keer per kwartaal via ‘n zoom sessie bymekaar kom en ons entrepreneursvaardighede verbeter. Ons eerste sessie sal op Vrydag 13 Februarie 2026 wees. Die skakel vir hierdie sessie sal nader aan die tyd vir jou gestuur word.
Vul hierdie vorm in voor 26 Februarie 2026 om deel van ons Entrepreneursklub te word.
U aansoek is deur!
Iets het fout gegaan.
Zoom sessie skedule
13 Februarie 2026:
- Beplanning en bemarking van ‘n besigheid Deel 1
27 Februarie 2026:
- Beplanning en bemarking van ‘n besigheid Deel 2
Zoom sessie skedule
17 April 2026: (voorlopige datum)
- Tydsbestuur Deel 1
08 Mei 2026: (voorlopige datum)
- Tydsbestuur Deel 2
Zoom sessie skedule
31 Julie 2026: (voorlopige datum)
- Finansies Deel 1
21 Augustus 2026: (voorlopige datum)
- Finansies Deel 2
Zoom sessie skedule
09 Oktober 2026: (voorlopige datum)
- Wat het ons bereik?