Lesmateriaal

Nukleus lewer kindervriendelike lesse wat deur ‘n span ervare onderwyskundiges saamgestel is. Dit staan die ervare onderwyser se plek vol en dien as kragtige hulpmiddel vir onderwysers, ouers en bystandsentrums. Elke les is so geskryf dat aandag aan al Nukleus se onderwys– en opvoedkundige doelwitte gegee word. Lesmateriaal word per module volgens die aantal weke per kwartaal ingedeel.

Lesmateriaal word per module volgens die aantal weke per kwartaal ingedeel.