SKRYF IN
Leerder se inligting.
Ouer se Inligting.
Graad, Assessering, Vakkeuses en Voorgeskrewe boeke.
Let asseblief daarop dat enige vakveranderinge voor 30 Junie vir Graad 10 en voor 31 Maart vir Graad 11 gedoen moet word. Hierdie reël geld ook vir nuwe leerders. Geen vakveranderinge word gedurende Graad 12 toegelaat nie.
- Deurlopende assessering word deur Nukleus aangebied.
- Gr.10 en 11 bestaan uit 4 modules. Gr.12 word slegs in 3 modules verdeel.
- ‘n Leerder RTT of IT alleenlik mag neem vanaf Gr.10.
- Die leerder sal nie kan oorskakel na RTT of IT in Gr. 11 of Gr. 12 vanaf ‘n ander vak nie.
- Om te kwalifiseer vir ‘n Nasionale Senior Sertifikaat moet ‘n leerder ‘n totaal van sewe vakke neem, waarvan Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering en Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid verpligte vakke is.
- Graad 10 leerders mag nie in 2023 Wiskundige geletterdheid saam met Fisiese Wetenskappe, IT en IGO neem nie en verkieslik nie met Rekeningkunde, Lewenswetenskappe, Ekonomie, en Geografie.
- Graad 12 Eindeksamen moet binne die RSA geskryf word.
- Toegang tot internet, skandeerder en drukker is ‘n vereiste vir Gr. 10-12
- Inhandigingsdatums moet streng gevolg word.
- Die Nukleus Toep moet afgelaai word vir assesserings en aanlynskool.
GRAAD 10:
• Die vereistes is Windows 7 / 8 / 10*
• MS Office 2010 of later.
• Internettoegang en ‘n e-pos adres’
• Windows 10 en Office 2013 of 365 word in eindeksamen gebruik
GRAAD 11 & 12:
• Die vereistes is Windows 7 / 8 / 10*
• MS Office Professional 2010 / 2013* / 2016 / 365.
• Internettoegang en ‘n e-pos adres’
• Windows 10 en Office 2013 of 365 word in eindeksamen gebruik
Graad 10:
• Die vereistes is Windows 7 / 8 / 10
• MS Office 2010 of later.
• Delphi
• Internettoegang en ‘n e-pos adres’
GRAAD 11 & 12:
• Die vereistes is Windows 7 / 8 / 10 *
• MS Office Professional 2010 / 2013* / 2016 /365
• Delphi
• Internettoegang en ‘n e-pos adres
• Windows 10 en Office 2013 of 365 word in eindeksamen gebruik
• Leerders moet toegang hê tot A3 printer en skandeerder.
• Verbruikerstudie ‘n praktiese en ‘n teoretiese komponent
• Die assessor van Praktiese eksamens moet ‘n kwalifiserende verbruikerstudie onderwyser wees.
• Toestel per leerder
• Genoegsame internet
• Windows 64bit / Apple / Slimfoon / Tablet
Vakkeuses vir Graad 10, 11 en 12
Die volgende vakke word verplig as deel van ons pakket en sal outomaties ingesluit word. Keusevakke kan onder geselekteer word.
- Afrikaans Huistaal (Taal Vak)
- English First Additional Language (Taal Vak)
- Lewensoriëntering
- Wiskunde/Wiskunde geletterdheid (soos voorheen geselekteer)
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 1. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Die nuwe silwerboom lees reeks boek 1 – 3
- Die prentjieboek
- Die werk boek
- Big books boek 1 – 12.
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 2. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Die nuwe silwerboom lees reeks boek 4 – 7
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 3. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Die nuwe silwerboom lees reeks boek 8 – 9
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 4. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Trompie: Omnibus 1
- The Giraffe and the pelly and me
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 5. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Trompie: Omnibus 1
- Fantastic Mr. Fox
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 6. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Avonture van Speurhond Willem
- Charlie and the Chocolate Factory
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 7. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Tien vir ‘n vriend
- Sweef en ander verhale
- Tien vir ‘n vriend
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 8. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Sweef en Ander Verhale
- Gezina en die Bruin Wind
- The Silver Sword
- Plays from Near and Far
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 9. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Sweef en Ander Verhale
- Plays from Near and Far
- Woestyngevangene
- The wonderful Story of Henry Sugar
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 10. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Lien se lankstaan skoene
- Die Testament
- Animal Farm
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 11. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Die Keiser
- Droomdelwers
- The Cellist of Sarajevo
Die boeke hieronder is die voorgeskrewe boeke vir Graad 12. Leerders gaan assesseer word op die boeke. Indien u reeds die boeke besit hoef dit nie hier geselekteer te word nie.
Die pakket bestaan uit:
- Trits (Mis)
- The Eighth man
Let asb daarop dat: Nukleus Onderwys nie die voorgeskrewe boek vir Graad 12, Skoenlapper (deur Irma Venter) verskaf nie. Indien u dit wil bekom is u welkom om dit by u naaste boekwinkel aan te koop. Die leerders gaan gedurende hul matriekjaar oor hierdie boek eksamen skryf.
Vorige instansie inligting.
Vorige instansie inligting vir Graad 10, 11 en 12 Leerders.
Laai die toepaslike dokumente op.
Verklaring.
Voorwaardes:
- Die boeke sal, sodra bewys van betaling en vorm ontvang is, uitgestuur word. Die Leerder se naam en van moet as verwysing vir die eerste betaling gebruik word. Nukleus sal daarna ‘n rekeningstaat met u rekeningnommer op aanstuur. Gebruik dié nommer as verwysing vir toekomstige betalings.
- Pryse is onderhewig aan verandering sonder verdere kennisgewing, Geen gelde is terugbetaalbaar in geval van kansellasie, om welke rede ookal, na die verstryking van 3 werksdae nie. ‘n 20% Kansellasiefooi sal gehef word op alle terugbetalings binne 3 dae.
- Voorgeskrewe boeke kan eenmalig aangekoop word.
- Alle voorwaardes en beperkings, soos hierin vervat, sowel as in die Inligtingstuk en Pryslys vir 2023 sal van toepassing wees.
- Pryse sluit versendingskostes in, indien woonagtig in RSA.
Verklaring:
Aanvaarding van voorwaardes deur ouer/voog:
- Hiermee verklaar ek dat, ek bewus is dat reëls en regulasies bestaan wat deur die Direksie van die maatskappy gepromulgeer is. Ek bevestig dat ek bewus is dat die Direksie van tyd tot tyd verdere reëls en regulasies mag promulgeer. Ek stem ook daar- toe in dat die bogenoemde minderjarige homself/haarself verbind om sodanige reëls en regulasies na te kom.
- Hiermee verklaar ek dat, ek bewus is dat reëls en regulasies bestaan wat deur die Direksie van die maatskappy gepromulgeer is. Ek bevestig dat ek bewus is dat die Direksie van tyd tot tyd verdere reëls en regulasies mag promulgeer. Ek stem ook daar- toe in dat die bogenoemde minderjarige homself/haarself verbind om sodanige reëls en regulasies na te kom.
- Ek kom hiermee ooreen dat die ooreenkoms wat uit hierdie dokument tot stand kom, geag sal word in Vanderbijlpark gesluit te wees, ongeag die plek waar ek hierdie dokument onderteken het.
- Ek verklaar dat ek die wettige ouer/voog van die bogenoemde minderjarige is.
- Ek verseker dat die toesighouer tydens toetse nie ‘n ouer of voog is nie.
- Ek stem in om alle assesserings in te handig soos versoek word.
- Ek doen hiermee afstand van enige en alle regte, eise, aansprake en skuldoorsake wat ek mag hê teen die maatskappy, sy werknemers, kontrakteurs en agente voortvloeiend uit die bogenoemde minderjarige se inskrywing by Nukleus.
- Ek erken dat ek die dokument gelees het, die inhoud daarvan verstaan en toestem tot die terme en voorwaardes daarvan. Ek erken verder dat ek hierdie ooreenkoms vrywillig en sonder dwang onderteken.
- Ek stem in tot Nukleus Onderwys se privaatheidsbeleid besigtig op www.nukleus.co.za/privaatheidsbeleid
- Ek stem in tot die Nukleus Onderwys Aanlynskool vereistes en reëls.
- Nukleus Onderwys behou die reg voor om volgens uitsluitlike diskresie u aansoek af te keur en is nie verplig om enige redes vir hierdie besluit te verskaf nie.