Vul die onderstaande vorm in.

Leerder inligting:

Ouer inligting:

Vrywaring:

  • Ek magtig en verleen aan Nukleus Onderwys die gebruik van die poësie stuk wat ek saam met hierdie inskrywing verskaf het.
  • Ek verleen toestemming aan Nukleus Onderwys om my poësie stuk in druk of in digitale medium te gebruik. Dit kan ook gebruik word op sosiale media platforms soos, bv. Facebook, Twitter, Instagram en enige ander sosiale media platform.
  • Ek laat Nukleus Onderwys toe om die poësie stuk te redigeer, te wysig, te kopieer of te versprei vir media-advertensies en bemarking.
  • Ek verstaan dat ek geen geldelike vergoeding sal ontvang nie.
  • Ek verstaan dat die poësie stuk my eie oorspronklike werk moet wees en dat dit voor die sperdatum van 20 Februarie 2024saam met my inskrywing ingedien moet word.
  • Ek verstaan dat die wenners deur Nukleus Onderwys gekies word en dat enige besluite as finaal beskou sal word.