Matriek Leerders van Nukleus ontvang 'n Nasionale Senior Sertifikaat soos enige ander skoolgaande MAtrikulant in Suid-Afrika.

 

  Gr. 12 leerders skryf die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat hulle toegang gee tot alle opleidingsinstansies.

 

  Gr. 12 kan deeltyds gedoen word en vakke word dan  oor meer as een jaar voltooi.

 

  Portefeuljes word op nasionale vlak gemodereer en voldoen aan al die vereistes wat gestel word.

 

  Gr. 12 leerders skryf die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) by goedgekeurde eksamensentrums oor die hele land.

 

  Nukleus het ook ’n eksamensentrum in George en Vanderbijlpark begin om tuisleerders in hierdie streke te akkommodeer.

 

 

 

 

Nukleus Matriek

Besonderhede

 

 

 

 

 

 

 

 

98 Meade Straat, Liberty Gebou, George Sentraal, George, 6529

 

(+27) 44-873-0346

 

info@nukleus.co.za

 

Ma. - Do. 8.00 - 16.30

Vr. - 8.00 - 15.00

Saterdae en Sondae: Toe

© Kopiereg Nukleus Onderwys. Alle Regte Voorbehou.

© Kopiereg Nukleus Onderwys. Alle Regte Voorbehou.